1
HANDELINGE 17:27
Nuwe Lewende Vertaling
“God se doel met die nasies was om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Nie dat Hy ver van enigeen van ons af is nie.
Compare
Explore HANDELINGE 17:27
2
HANDELINGE 17:26
Uit een mens het Hy elke nasie van die mensdom gemaak, om oor die hele aarde te woon. Hy het die tye van hulle bestaan bepaal, en die grense van hulle blyplek.
Explore HANDELINGE 17:26
3
HANDELINGE 17:24
“Hy is die God wat die wêreld met alles daarin gemaak het. Hy is die Here van hemel en aarde, en daarom woon Hy nie in tempels wat met mensehande gebou is nie.
Explore HANDELINGE 17:24
4
HANDELINGE 17:31
Hy het immers ’n dag bepaal waarop ’n Man wat Hy beskik het, in geregtigheid oor die wêreld gaan oordeel. As bewys vir almal wie dié Man is, het Hy Hom uit die dood laat opstaan.”
Explore HANDELINGE 17:31
5
HANDELINGE 17:29
Ons moet dus nie aan God dink in terme van beelde van goud, silwer of klip nie. Ons is dan self sy nageslag. Sulke beelde is bloot skeppings van mense se vaardigheid en verbeelding.
Explore HANDELINGE 17:29
Home
Bible
Plans
Videos