1
PREDIKER 7:9
Nuwe Lewende Vertaling
Moenie gou kwaad word nie; ergernis hoort by dwase.
Compare
Explore PREDIKER 7:9
2
PREDIKER 7:14
Geniet die dag van voorspoed. Maar wanneer teëspoed kom, onthou, God gee die een sowel as die ander sodat die mens nie sal weet wat met hom sal gebeur nie.
Explore PREDIKER 7:14
3
PREDIKER 7:8
’n Taak wat voltooi is, is beter as die begin. Geduld is beter as hoogmoed.
Explore PREDIKER 7:8
4
PREDIKER 7:20
Want daar is niemand op aarde wat regverdig is nie, niemand wat net goeddoen en nooit sondig nie.
Explore PREDIKER 7:20
5
PREDIKER 7:12
Wysheid beskerm jou soos geld beskerming bied. Maar die voordeel van kennis is dat wysheid die lewe van hom wat dit besit, beskerm.
Explore PREDIKER 7:12
6
PREDIKER 7:1
’n Goeie naam is beter as goeie reukolie, die dag van sterwe beter as die geboortedag.
Explore PREDIKER 7:1
7
PREDIKER 7:5
Dis beter om ag te slaan op die kritiek van iemand wat wys is, as om te luister na die lied van dwase mense.
Explore PREDIKER 7:5
8
PREDIKER 7:2
Dis beter om na ’n huis te gaan waar gerou word. Die dood is elkeen se bestemming. En elkeen wat nog lewe, kan dit ter harte neem.
Explore PREDIKER 7:2
9
PREDIKER 7:4
Die gemoed van die wyse voel tuis waar daar gerou word. Die dwase se gemoed voel tuis waar daar plesier is.
Explore PREDIKER 7:4
Home
Bible
Plans
Videos