1
EKSODUS 16:3-4
Nuwe Lewende Vertaling
“Die HERE kon ons eerder in Egipte laat doodgaan het. Daar was ten minste genoeg om te eet. Nou het julle ons hier na die woestyn toe gebring sodat almal hier van honger kan doodgaan.” Die HERE het toe vir Moses gesê: “Ek gaan vir julle kos uit die hemel laat reën. Die volk kan elke dag uitgaan en genoeg kos vir die dag bymekaarmaak. Ek gaan hulle toets om te kyk of hulle na My wil luister of nie.
Compare
Explore EKSODUS 16:3-4
2
EKSODUS 16:2
Daar in die woestyn het almal teen Moses en Aäron begin uitvaar
Explore EKSODUS 16:2
3
EKSODUS 16:8
Moses het ook gesê: “Omdat die HERE gehoor het hoe julle oor Hom kla, sal Hy teen die aand vir julle vleis gee om te eet en soggens brood om van versadig te word. Dit was eintlik teen die HERE wat julle gepraat het, nie teen ons nie.”
Explore EKSODUS 16:8
4
EKSODUS 16:12
“Ek het die gekla van die volk gehoor. Sê vir hulle: ‘Julle sal teen skemer vleis hê om te eet en môre-oggend brood om van versadig te word. Julle sal dan weet dat Ek die HERE julle God is.’”
Explore EKSODUS 16:12
Home
Bible
Plans
Videos