1
ESEGIËL 8:3
Nuwe Lewende Vertaling
Hy het wat na sy hand gelyk het, na my uitgesteek en my aan my hare gevat. Toe het die Gees my in die lug opgetel en Hy het my in ’n visioen wat van God af kom na Jerusalem toe gedra. Ek is na die hek aan die noordekant van die binnehof van die tempel geneem. Daar het ’n groot afgodsbeeld gestaan wat die HERE baie kwaad gemaak het.
Compare
Explore ESEGIËL 8:3
2
ESEGIËL 8:12
Toe het Hy vir my gesê: “Mensekind, het jy gesien wat die leiers van Israel in die donkerte doen, elkeen by die heiligdom van sy afgod? Hulle sê: ‘Die HERE sien ons nie. Die HERE is uit die land uit!’”
Explore ESEGIËL 8:12
3
ESEGIËL 8:18
Daarom gaan Ek hulle nou in my woede tref. Ek sal hulle nie jammer kry of hulle verskoon nie. En al pleit hulle vir genade, sal Ek nie luister nie.”
Explore ESEGIËL 8:18
Home
Bible
Plans
Videos