Maar God het die seun hoor huil. Toe roep die engel van God vir Hagar uit die hemel: “Hagar, wat is verkeerd? Moenie bang wees nie! God het die seun gehoor huil daar waar hy onder die bos lê. Gaan na hom toe en vertroos hom, want Ek gaan sy nageslag ’n groot nasie maak.”