1
JESAJA 62:4
Nuwe Lewende Vertaling
Hulle sal jou nie meer die Verstoteling noem nie en jou land nie meer die Verlatene nie. Jy sal genoem word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die HERE het jou lief, en jou land behoort aan Hom.
Compare
Explore JESAJA 62:4
2
JESAJA 62:6-7
Ek het wagte op jou mure gesit, Jerusalem. Hulle sal dag en nag bid. Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes, moenie rus nie. Moenie die HERE met rus laat nie, totdat Hy Jerusalem herstel het, en die hele wêreld die stad se lof besing.
Explore JESAJA 62:6-7
3
JESAJA 62:3
Die HERE sal jou soos ’n kroon in sy hand hou, ’n koning se kroon in die hand van jou God.
Explore JESAJA 62:3
4
JESAJA 62:5
Soos ’n jong man met ’n meisie trou, so sal jou kinders vir jou sorg. En soos ’n bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God bly wees oor jou.
Explore JESAJA 62:5
Home
Bible
Plans
Videos