1
JESAJA 65:24
Nuwe Lewende Vertaling
Ek sal hulle antwoord nog voor hulle na My roep. Terwyl hulle vra, sal Ek hulle gebede verhoor.
Compare
Explore JESAJA 65:24
2
JESAJA 65:17
“Kyk, Ek skep ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde. Die vorige dinge sal nie meer onthou word nie en nie in die gedagte opkom nie.
Explore JESAJA 65:17
3
JESAJA 65:23
“Hulle sal nie tevergeefs swoeg, en kinders grootmaak vir rampe nie. Want hulle sal ’n volk wees wat deur die HERE geseën is, hulle en hulle afstammelinge.
Explore JESAJA 65:23
4
JESAJA 65:22
Hulle sal nie huise bou waarin ander mense woon nie. Hulle sal nie meer plant, maar ander eet die vrugte nie. My volk sal oud word soos ’n boom. Hulle wat Ek uitverkies het, sal die vrug geniet van hulle eie handewerk.
Explore JESAJA 65:22
5
JESAJA 65:20
“Nooit weer sal ’n suigeling net maar ’n paar dae leef nie. Daar sal nie grysaards wees wat nie hulle jare uitleef nie. Iemand wat op 100 jaar sterf, sal as ’n jong man geag word. Iemand wat vroeër as 100 jaar sterf, sal beskou word as ’n vervloekte.
Explore JESAJA 65:20
6
JESAJA 65:25
Die wolf en die lam sal saam wei. Die leeu sal strooi vreet soos ’n bees, en giftige slange sal stof vreet. Op my heilige berg sal hulle geen skade aanrig, en niks vernietig nie. Ek, die HERE, sê so!”
Explore JESAJA 65:25
7
JESAJA 65:19
Ek sal bly wees oor Jerusalem, My verheug oor my volk. In die stad sal jy nooit weer hoor hoe mense huil of om hulp roep nie.
Explore JESAJA 65:19
Home
Bible
Plans
Videos