1
RIGTERS 16:20
Nuwe Lewende Vertaling
Sy roep toe uit: “Die Filistyne het jou kom vang, Simson!” Hy het uit die slaap wakker geword en by homself gedink: “Ek sal weer uit die ding kom soos al die vorige kere.” Maar hy het nie geweet dat die HERE hom verlaat het nie.
Compare
Explore RIGTERS 16:20
2
RIGTERS 16:28
Simson bid toe tot die HERE: “Oppermagtige HERE, dink tog aan my! God, maak my tog net hierdie een keer so sterk dat ek my op die Filistyne kan wreek vir my oë!”
Explore RIGTERS 16:28
3
RIGTERS 16:17
Toe het hy sy hart vir haar oopgemaak. Hy het vir haar gesê: “My hare is nog nooit geskeer nie. Ek is van my geboorte af as nasireër aan God gewy. As my hare afgeskeer word, sal my krag verdwyn. Ek sal dan magteloos wees en soos enige ander mens.”
Explore RIGTERS 16:17
4
RIGTERS 16:16
So het sy dagin en daguit by hom bly neul totdat hy gevoel het hy word gek daarvan.
Explore RIGTERS 16:16
5
RIGTERS 16:30
Toe bid hy: “Laat my saam met die Filistyne sterf!” Hy het met al sy krag teen die pilare gedruk en die tempel het inmekaargestort op die leiers van die Filistyne en al die mense wat daarin was. Met sy dood het Simson baie meer mense doodgemaak as deur sy hele lewe.
Explore RIGTERS 16:30
Home
Bible
Plans
Videos