1
JEREMIA 1:5
Nuwe Lewende Vertaling
“Ek ken jou nog voordat jy gevorm is in die skoot van jou moeder. Voor jou geboorte al het Ek jou gekies en aangestel om namens My te praat met die nasies van die wêreld.”
Compare
Explore JEREMIA 1:5
2
JEREMIA 1:8
Jy moet ook nie bang wees vir hulle nie. Ek sal by jou wees en jou beskerm! Ek is die HERE wat so sê.”
Explore JEREMIA 1:8
3
JEREMIA 1:19
Hulle sal jou probeer onderkry, maar dit nie regkry nie. Ek is aan jou kant en sal jou beskerm. Ek, die HERE, belowe dit!”
Explore JEREMIA 1:19
Home
Bible
Plans
Videos