1
JEREMIA 27:5
Nuwe Lewende Vertaling
Ek het die aarde en die mense en die diere op die aarde deur my groot mag en krag gemaak. Ek kan dit gee aan wie Ek wil.
Compare
Explore JEREMIA 27:5
2
JEREMIA 27:6
Nebukadnesar, die koning van Babel, is in my diens. Ek sal al hierdie lande vir hom gee. Ek sal selfs die wilde diere van die veld onder sy beheer stel.
Explore JEREMIA 27:6
3
JEREMIA 27:9
“‘Moenie na julle eie profete luister nie, ook nie na die waarsêers of mense wat drome uitlê nie. Moet ook nie julle ore uitleen aan fortuinvertellers of towenaars nie. Hulle sê mos: Julle sal nie die koning van Babel dien nie.
Explore JEREMIA 27:9
4
JEREMIA 27:22
‘Hulle sal al hierdie voorwerpe na Babel toe wegdra,’ sê die HERE. ‘Dit sal daar bly totdat Ek dit wil terugbring. Dan bring Ek alles terug en Ek herstel dié plek.’”
Explore JEREMIA 27:22
Home
Bible
Plans
Videos