1
JOHANNES 7:38
Nuwe Lewende Vertaling
Die een wat in My glo – soos die Skrif sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei.’”
Compare
Explore JOHANNES 7:38
2
JOHANNES 7:37
Op die laaste dag, die groot dag van die Huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As jy dors is, kom dan na My toe en drink.
Explore JOHANNES 7:37
3
JOHANNES 7:39
Dit het Jesus gesê oor die Gees wat die mense wat in Hom glo, sou ontvang. Want die Gees was nog nie daar nie omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.
Explore JOHANNES 7:39
4
JOHANNES 7:24
Hou op oordeel net op wat julle sien; oordeel billik.”
Explore JOHANNES 7:24
5
JOHANNES 7:18
Wie uit sy eie praat, strewe na sy eie eerbetoning; maar Hy wat die eerbetoning nastreef van God wat Hom gestuur het, Hy is eg en in Hom is geen valsheid nie.
Explore JOHANNES 7:18
6
JOHANNES 7:16
As antwoord het Jesus gesê: “My onderrig is nie my eie nie, maar van Hom wat My gestuur het.
Explore JOHANNES 7:16
7
JOHANNES 7:7
Die mensdom kan julle nie haat nie, maar hy haat My omdat Ek openlik oor hom getuig het dat sy optredes boos is.
Explore JOHANNES 7:7
Home
Bible
Plans
Videos