1
LUKAS 16:10
Nuwe Lewende Vertaling
“As julle in klein sake getrou is, sal julle ook in groot sake getrou wees. As jy selfs ’n klein bietjie oneerlik is, sal jy nie eerlik wees met groot verantwoordelikhede nie.
Compare
Explore LUKAS 16:10
2
LUKAS 16:13
“Niemand kan twee eienaars dien nie. Want jy sal die een haat en die ander liefhê, of die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én geld dien nie.”
Explore LUKAS 16:13
3
LUKAS 16:11-12
En as julle onbetroubaar is met wêreldse rykdom, wie sal julle vertrou met die werklike rykdom van die hemel? En as julle nie betroubaar is met ander mense se geld nie, waarom sal julle met julle eie geld vertrou word?
Explore LUKAS 16:11-12
4
LUKAS 16:31
“Maar Abraham het gereageer: ‘As hulle nie na Moses en die profete luister nie, sal hulle ook nie luister nie selfs al sou iemand uit die dood opstaan.’”
Explore LUKAS 16:31
5
LUKAS 16:18
“Enigiemand wat van sy vrou skei en met iemand anders trou, maak hom skuldig aan huweliksverbreking, en enigeen wat ’n geskeide vrou trou, maak hom ook skuldig aan huweliksverbreking.”
Explore LUKAS 16:18
Home
Bible
Plans
Videos