1
LUKAS 19:10
Nuwe Lewende Vertaling
Ek, die Seun van die Mens, het immers gekom om wat verlore is, te soek en te red.”
Compare
Explore LUKAS 19:10
2
LUKAS 19:38
Hulle het gesing: “Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning! Vrede in die hemel en heerlikheid in die hoogste hemele!”
Explore LUKAS 19:38
3
LUKAS 19:9
Jesus sê toe vir hom: “Vandag het daar verlossing vir hierdie huis gekom, omdat ook hierdie man ’n seun van Abraham is.
Explore LUKAS 19:9
4
LUKAS 19:5-6
Toe Jesus by dié bepaalde plek kom, het Hy opgekyk in die boom en vir Saggeus gesê: “Saggeus, klim haastig af, want Ek moet nog vandag by jou tuisgaan.” Saggeus het toe haastig afgeklim en Jesus opgewonde ontvang.
Explore LUKAS 19:5-6
5
LUKAS 19:8
Saggeus het egter openlik gereageer en vir die Here gesê: “Here, ek gaan die helfte van my besittings aan die armes gee, en as ek iets van iemand met ’n slenter bekom het, gee ek dit vierdubbel terug.”
Explore LUKAS 19:8
6
LUKAS 19:39-40
Sommige van die Fariseërs uit die skare het vir Jesus gesê: “Leermeester, bestraf jou dissipels!” Jesus het gereageer: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe dit uitroep!”
Explore LUKAS 19:39-40
Home
Bible
Plans
Videos