1
LUKAS 9:23
Nuwe Lewende Vertaling
Toe het Hy vir die skare gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, elke dag julle kruis opneem en My volg.
Compare
Explore LUKAS 9:23
2
LUKAS 9:24
As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle dit juis bewaar.
Explore LUKAS 9:24
3
LUKAS 9:62
Maar Jesus het vir hom gesê: “Enigiemand wat die hand aan die ploeg slaan en dan terugkyk, is nie geskik vir die koninkryk van God nie.”
Explore LUKAS 9:62
4
LUKAS 9:25
Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar in die proses jouself vernietig of skade aandoen?
Explore LUKAS 9:25
5
LUKAS 9:26
As iemand skaam is vir My of my boodskap, sal Ek, die Seun van die Mens, My vir hom skaam wanneer Ek terugkeer in my heerlikheid, en die heerlikheid van my Vader en die heilige engele.
Explore LUKAS 9:26
6
LUKAS 9:58
Maar Jesus het geantwoord: “Jakkalse het gate om in te bly, en voëls het neste, maar Ek, die Seun van die Mens, het nie eers ’n plek om my kop neer te lê nie.”
Explore LUKAS 9:58
7
LUKAS 9:48
Toe sê Hy vir hulle: “Enigiemand wat ’n klein kindjie soos hierdie namens My ontvang, ontvang My, en enigiemand wat My ontvang, ontvang my Vader wat My gestuur het. Wie die geringste onder julle is, hy is die belangrikste.”
Explore LUKAS 9:48
Home
Bible
Plans
Videos