1
MATTEUS 16:24
Nuwe Lewende Vertaling
Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom.
Compare
Explore MATTEUS 16:24
2
MATTEUS 16:18
“Ek verklaar nou vir jou: ‘Jy is Petrus. Op hierdie rots sal Ek my kerk oprig, en al die magte van die doderyk sal dit nie oorwin nie.
Explore MATTEUS 16:18
3
MATTEUS 16:19
Ek vertrou die sleutels van God se koninkryk aan jou toe. Wat jy ook al op aarde toesluit, sal ook by God toegesluit bly, en wat jy ook al oopsluit, sal ook by God oopgesluit bly.’”
Explore MATTEUS 16:19
4
MATTEUS 16:25
As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind.
Explore MATTEUS 16:25
5
MATTEUS 16:26
Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jy ly skade aan jou diepste menswees? Jy sal met niks ter wêreld daarvoor kan vergoed nie.
Explore MATTEUS 16:26
6
MATTEUS 16:15-16
Hy sê toe vir hulle: “En wat van julle, wie sê julle is Ek?” Simon Petrus het geantwoord: “U is die Messias, die Seun van die lewende God.”
Explore MATTEUS 16:15-16
7
MATTEUS 16:17
Jesus het hom geantwoord: “Gelukkig is jy, Simon seun van Jona, want my hemelse Vader het dit aan jou bekendgemaak. Hierdie wete het jy nie van enige mens ontvang nie.
Explore MATTEUS 16:17
Home
Bible
Plans
Videos