1
NUMERI 20:12
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE het vir Moses en Aäron gesê: “Julle het My nie genoeg vertrou om vir die Israeliete te wys hoe heilig Ek is nie. Jy sal daarom nie hierdie mense inlei in die land wat Ek vir julle sal gee nie.”
Compare
Explore NUMERI 20:12
2
NUMERI 20:8
“Gaan vat die stok voor die altaar. Jy en Aäron moet al die mense bymekaarkry. Terwyl hulle kyk, moet jy die rots beveel om water te gee. Daar sal genoeg water uit die rots kom sodat die mense en hulle diere hulle versadig kan drink.”
Explore NUMERI 20:8
3
NUMERI 20:11
Moses het sy hand opgelig en twee keer met die stok teen die rots geslaan. Daar het toe water uitgeborrel. Al die mense en hulle vee het gedrink totdat hulle versadig was.
Explore NUMERI 20:11
4
NUMERI 20:10
Moses en Aäron het die mense by die rots bymekaargekry. “Luister, julle opstandige mense,” het hy vir hulle gesê. “Moet daar vir julle water uit die rots kom?”
Explore NUMERI 20:10
Home
Bible
Plans
Videos