1
NUMERI 6:24-26
Nuwe Lewende Vertaling
‘Die HERE sal vir jou goed wees en vir jou sorg. Die HERE sal jou raaksien en vir jou sy liefde gee. Die HERE sal jou goedgesind wees en vir jou voorspoed gee.’
Compare
Explore NUMERI 6:24-26
2
NUMERI 6:27
So sal hulle My aan die Israeliete verbind en Ek sal hulle seën.”
Explore NUMERI 6:27
3
NUMERI 6:23
“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle die Israeliete seën
Explore NUMERI 6:23
Home
Bible
Plans
Videos