Alhoewel Hy self God was,
het Hy nie vasgeklou
aan die Goddelikheid wat Hom
toekom nie,
maar Hy het dit prysgegee:
Hy het ’n slaaf geword
en aan mense gelyk geword.
En toe Hy as mens geleef het,
het Hy Homself
nog verder verneder
deur tot die dood toe
gehoorsaam te wees,
ja, tot die kruisdood toe!