1
SPREUKE 12:25
Nuwe Lewende Vertaling
Bekommernis rem ’n mens af; bemoedigende woorde maak hom bly.
Compare
Explore SPREUKE 12:25
2
SPREUKE 12:1
Iemand wat bereid is om reggehelp te word, leer graag. Dit is dom as iemand hom nie wil laat teregwys nie.
Explore SPREUKE 12:1
3
SPREUKE 12:18
Daar is mense wat dinge sal sê wat seermaak. ’n Wyse mens se woorde bring eerder genesing.
Explore SPREUKE 12:18
4
SPREUKE 12:15
Vir ’n dwaas is net sy eie pad die regte een. Iemand wat wys is, luister na ander se raad.
Explore SPREUKE 12:15
5
SPREUKE 12:16
’n Dwaas is opvlieënd; ’n verstandige persoon bly kalm wanneer hy beledig word.
Explore SPREUKE 12:16
6
SPREUKE 12:4
’n Goeie vrou is haar man se trots. Een wat skande maak, is soos kanker in sy bene.
Explore SPREUKE 12:4
7
SPREUKE 12:22
Die HERE verafsku mense wat hulle woord breek. Hy hou van mense wat by hulle woord staan.
Explore SPREUKE 12:22
8
SPREUKE 12:26
Die regverdige kyk mooi waar hy loop; maar die pad van goddeloses is ’n dwaalweg.
Explore SPREUKE 12:26
9
SPREUKE 12:19
Die waarheid hou vir altyd; die leuen kom gou aan die lig.
Explore SPREUKE 12:19
Home
Bible
Plans
Videos