1
PSALMS 18:2
Nuwe Lewende Vertaling
Hy het gesê: Ek het U baie lief, HERE; U is my sterkte.
Compare
Explore PSALMS 18:2
2
PSALMS 18:30
Met U loop ek ’n leër storm; met my God spring ek oor ’n muur.
Explore PSALMS 18:30
3
PSALMS 18:3
Die HERE is my rots, my vesting en my redder, my God, en my rots by wie ek skuil. Hy is my skild, my magtige redder, my veilige vesting.
Explore PSALMS 18:3
4
PSALMS 18:6
Bande van die dood draai my vas; strikke van die dood wag my in.
Explore PSALMS 18:6
5
PSALMS 18:28
U red hulle wat nederig is, maar die hoogmoediges verneder U.
Explore PSALMS 18:28
6
PSALMS 18:32
Want wie anders as die HERE is God? Wie anders as God is ’n rots?
Explore PSALMS 18:32
7
PSALMS 18:46
Vreemdelinge word moedeloos en kom bewend uit hulle vestings.
Explore PSALMS 18:46
Home
Bible
Plans
Videos