1
PSALMS 27:14
Nuwe Lewende Vertaling
Vertrou op die HERE! Wees sterk en skep moed! Ja, vertrou op die HERE!
Compare
Explore PSALMS 27:14
2
PSALMS 27:4
Een ding vra ek van die HERE, en dit sal ek bly soek: om in die huis van die HERE te bly al die dae van my lewe, om my te verbly in sy goedheid, en in sy tempel daaroor na te dink.
Explore PSALMS 27:4
3
PSALMS 27:1
Die HERE is my lig en my redding. Vir wie moet ek dan vrees? Die HERE is my lewenstoevlug. Vir wie sal ek dan bang wees?
Explore PSALMS 27:1
4
PSALMS 27:13
Tog is ek daarvan oortuig: Die HERE se goedheid sal ek sien hier in die land van die lewendes.
Explore PSALMS 27:13
5
PSALMS 27:5
Want as gevaar dreig, sal Hy my wegsteek. Hy sal my in sy woning verberg. Hy sal my op ’n hoë rots laat staan.
Explore PSALMS 27:5
Home
Bible
Plans
Videos