1
PSALMS 37:4
Nuwe Lewende Vertaling
Wees bly in die HERE, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee.
Compare
Explore PSALMS 37:4
2
PSALMS 37:5
Vertrou jou lewe toe aan die HERE. Vertrou Hom, en Hy sal vir jou sorg.
Explore PSALMS 37:5
3
PSALMS 37:7
Wees stil in die HERE, en wag geduldig op Hom. Moenie die mens beny wat op sý manier floreer, of jou verknies oor sy bose planne nie.
Explore PSALMS 37:7
4
PSALMS 37:3
Vertrou op die HERE en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid.
Explore PSALMS 37:3
5
PSALMS 37:23-24
Die HERE bepaal die rigting van ’n mens met wie se lewe Hy tevrede is. Al sou so een struikel, hy sal nie val nie, want die HERE hou sy hand vas.
Explore PSALMS 37:23-24
6
PSALMS 37:6
Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die lig, en die regverdigheid van jou saak soos die middagson.
Explore PSALMS 37:6
7
PSALMS 37:8
Moenie kwaad word nie; laat staan liewer jou woede. Moenie ander beny nie; dit lei net tot jou nadeel.
Explore PSALMS 37:8
8
PSALMS 37:25
Ek was jonk, en nou is ek oud. Maar ’n regverdige mens wat verlate is, het ek nooit gesien nie, of dat sy kinders vir kos moes bedel nie.
Explore PSALMS 37:25
9
PSALMS 37:1
Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie.
Explore PSALMS 37:1
Home
Bible
Plans
Videos