1
PSALMS 86:11
Nuwe Lewende Vertaling
Leer my u weë, HERE, sodat ek in u waarheid kan wandel. Gee my ’n onverdeelde trou om so u Naam te dien.
Compare
Explore PSALMS 86:11
2
PSALMS 86:5
U is waarlik goed, Here, U vergewe. U is vol liefde vir almal wat by U hulp soek.
Explore PSALMS 86:5
3
PSALMS 86:15
U, Here, is barmhartig en genadig, U is stadig om kwaad te word, vol liefde en trou.
Explore PSALMS 86:15
4
PSALMS 86:12
Met my hele hart sal ek U prys, Here, my God. Ek sal u Naam vir altyd verheerlik
Explore PSALMS 86:12
5
PSALMS 86:7
In tye wanneer ek in nood is, sal ek U aanroep, want U sal my antwoord.
Explore PSALMS 86:7
Home
Bible
Plans
Videos