1
OPENBARING 1:8
Nuwe Lewende Vertaling
“Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, wat is en wat was en wat kom, die Almagtige.
Compare
Explore OPENBARING 1:8
2
OPENBARING 1:18
en die Lewende. Ek was dood en kyk, nou leef Ek vir altyd en Ek het die sleutels van die dood en die doderyk.
Explore OPENBARING 1:18
3
OPENBARING 1:3
Geseënd is dié een wat die woorde van dié profesie lees, asook dié wat dit hoor en gehoorsaam wat daarin geskryf staan, want die tyd van beslissing is naby.
Explore OPENBARING 1:3
4
OPENBARING 1:17
Toe ek Hom sien, het ek voor sy voete neergeval soos ’n lyk. Hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Hou op om bang te wees, Ek is die Eerste en die Laaste
Explore OPENBARING 1:17
5
OPENBARING 1:7
Kyk, Hy kom met die wolke! Elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deurboor het; al die nasies op aarde sal jammerlik oor Hom huil. Ja, amen!
Explore OPENBARING 1:7
Home
Bible
Plans
Videos