1
2 Kronieke 7:14
Bybel vir almal
As my volk wat my Naam dra, hulleself verneder en hulle bid en hulle kom na My toe en hulle hou op om sleg te lewe, dan sal Ek in die hemel hoor en Ek sal hulle sonde vergewe. Ek sal hulle land laat word soos dit voorheen was.
Compare
Explore 2 Kronieke 7:14
2
2 Kronieke 7:15
Nou sal Ek sorg vir hierdie plek en Ek sal luister wanneer iemand hier bid.
Explore 2 Kronieke 7:15
3
2 Kronieke 7:16
Ek het nou hierdie plek gekies en Ek het dit gewy sodat dit altyd aan My sal behoort. Ek sal altyd sorg vir die plek en daaraan dink.
Explore 2 Kronieke 7:16
4
2 Kronieke 7:13
Ek sal miskien die hemel toesluit en dit sal nie reën nie, of Ek sal vir die sprinkane sê hulle moet al die koring in die land opvreet, of Ek sal pes na my volk toe stuur.
Explore 2 Kronieke 7:13
5
2 Kronieke 7:12
Die Here het in die nag aan Salomo verskyn en vir hom gesê: “Ek het gehoor wat jy gebid het, en Ek het vir My hierdie plek gekies om 'n tempel te wees waar die mense vir My kan offer.
Explore 2 Kronieke 7:12
Home
Bible
Plans
Videos