1
2 Samuel 22:3
Bybel vir almal
God wat my Rots is, ek voel veilig by U, U is vir my soos 'n skild, U is sterk en U red my, U is vir my 'n veilige plek, ek kan na U toe vlug, U is my Redder, U red my van mense wat my aanval
Compare
Explore 2 Samuel 22:3
2
2 Samuel 22:31
“Wat God doen, is alles reg, wat die Here sê, is altyd waar. Hy is soos 'n skild vir almal wat na Hom toe vlug.
Explore 2 Samuel 22:31
3
2 Samuel 22:2
Hy het gesing: “Here, U is my Rots, my veilige plek in die berge, U maak my vry.
Explore 2 Samuel 22:2
4
2 Samuel 22:33
Hy is die God wat sterk is, ek is veilig by Hom, Hy maak my lewe veilig.
Explore 2 Samuel 22:33
5
2 Samuel 22:29
Ja, Here, U gee vir my lig, U maak lig wanneer dit donker is om my.
Explore 2 Samuel 22:29
Home
Bible
Plans
Videos