1
2 Samuel 5:4
Bybel vir almal
Dawid was 30 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 40 jaar lank koning.
Compare
Explore 2 Samuel 5:4
2
2 Samuel 5:19
Dawid het vir die Here gevra: “Moet ek die Filistyne gaan aanval? Sal U my laat wen teen hulle?” Die Here het vir Dawid gesê: “Ja, Ek sal jou laat wen teen die Filistyne, dit is seker.”
Explore 2 Samuel 5:19
Home
Bible
Plans
Videos