1
Prediker 10:10
Bybel vir almal
Wanneer 'n byl stomp is en jy maak dit nie skerp nie, dan moet jy harder kap, maar as jy wysheid het, dan kan jy slaag.
Compare
Explore Prediker 10:10
2
Prediker 10:4
Wanneer 'n persoon wat regeer, kwaad word vir jou, dan moet jy op jou plek bly en jou werk doen, want as jy kalm bly, dan sal jy nie dinge doen wat baie verkeerd is nie.
Explore Prediker 10:4
3
Prediker 10:1
Dooie vlieë laat lekkerruik-olie stink en sleg word. Wanneer iemand 'n bietjie dom is, dan beteken sy wysheid min, en mense sal hom minder respekteer.
Explore Prediker 10:1
4
Prediker 10:12
Wanneer 'n wyse mens praat, dan is mense vriendelik met hom, maar wanneer 'n dwaas praat, dan laat hy dit sleg gaan met homself.
Explore Prediker 10:12
5
Prediker 10:8
Wanneer iemand 'n gat grawe, dan sal hy miskien self daarin val, wanneer iemand 'n muur begin afbreek, dan sal 'n slang hom miskien pik.
Explore Prediker 10:8
Home
Bible
Plans
Videos