Maar as die vrou baie seer gekry het, dan moet julle die man op dieselfde manier straf – as sy sterf, dan moet julle hom ook doodmaak. Julle moet dieselfde aan die man doen wat hy aan die vrou gedoen het: sy oog vir 'n oog, sy tand vir 'n tand, sy hand vir 'n hand, sy voet vir 'n voet, 'n brandplek vir 'n brandplek, 'n seerplek vir 'n seerplek, 'n kneusplek vir 'n kneusplek.