1
Esegiël 12:28
Bybel vir almal
Daarom moet jy vir hulle sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Ek sal niks wat Ek gesê het, later laat gebeur nie. Die dinge wat Ek gesê het, sal nóú gebeur.” Dit is wat die Here gesê het, Hy wat Here is.
Compare
Explore Esegiël 12:28
2
Esegiël 12:25
Wanneer Ek, die Here, sê dat iets sal gebeur, dan sál dit gebeur. Ek sal dit nie later laat gebeur nie. Opstandige volk, Ek sê vir julle nou dat iets sal gebeur, en Ek sal dit doen.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Explore Esegiël 12:25
3
Esegiël 12:2
“Mens, jy woon tussen 'n opstandige volk. Hulle het oë om te sien, maar hulle sien nie. Hulle het ore om te hoor, maar hulle hoor nie. Hoekom? Omdat hulle 'n opstandige volk is.
Explore Esegiël 12:2
Home
Bible
Plans
Videos