1
Jesaja 17:1
Bybel vir almal
Die Here was kwaad vir die mense van die stad Damaskus. Hy het gesê Damaskus sal verdwyn, dit sal nie meer 'n stad wees nie, dit sal net 'n hoop klippe wees.
Compare
Explore Jesaja 17:1
2
Jesaja 17:3
Daar sal nie stede met sterk mure in Efraim wees, soos voorheen nie, en Damaskus sal nie meer 'n koning hê nie. Dit sal met die mense wat nog lewe in Damaskus, gaan soos met die mense van Israel. Dit sê die Here wat oor alles regeer.
Explore Jesaja 17:3
3
Jesaja 17:4
Daardie dag sal die mense van Israel nie meer sterk wees nie, hulle sal swak en arm wees.
Explore Jesaja 17:4
4
Jesaja 17:2
Die mense sal weggaan uit die stede by Aroër. Skape en bokke sal in die stede lê en rus, en niemand sal hulle skrikmaak nie.
Explore Jesaja 17:2
Home
Bible
Plans
Videos