1
Matteus 14:30-31
Bybel vir almal
Maar toe Petrus sien die wind is sterk, het hy bang geword. Hy het begin sink en hy het geskree: “Here, red my!” Jesus het dadelik sy hand uitgesteek en Hy het hom gegryp en vir hom gesê: “Hoekom is jou geloof so min, hoekom het jy begin twyfel?”
Compare
Explore Matteus 14:30-31
2
Matteus 14:30
Maar toe Petrus sien die wind is sterk, het hy bang geword. Hy het begin sink en hy het geskree: “Here, red my!”
Explore Matteus 14:30
3
Matteus 14:27
Jesus het dadelik met hulle gepraat en vir hulle gesê: “Toemaar, dit is Ek! Moenie bang wees nie.”
Explore Matteus 14:27
4
Matteus 14:28-29
Petrus sê toe vir Jesus: “Here, as dit U is, sê dan ek moet op die water na U toe loop.” Jesus het vir hom gesê: “Kom!” Petrus het uit die boot geklim, en toe het hy op die water geloop na Jesus toe.
Explore Matteus 14:28-29
5
Matteus 14:33
Die mense wat in die boot was, het voor Jesus gekniel en vir Hom gesê: “Waarlik, U is die Seun van God.”
Explore Matteus 14:33
6
Matteus 14:16-17
Maar Jesus het vir hulle gesê: “Nee, hulle moenie weggaan nie, dit is júlle wat vir hulle kos moet gee om te eet.” Die dissipels sê toe vir Jesus: “Ons het net vyf brode en twee visse.”
Explore Matteus 14:16-17
7
Matteus 14:18-19
Jesus het vir hulle gesê: “Bring dit hier vir My.” Hy het vir al die mense gesê hulle moet op die gras gaan sit. Toe het Jesus die vyf brode en die twee visse geneem en Hy het opgekyk na die hemel. Hy het God geprys en dankie gesê vir die kos. Daarna het hy die brood in stukke gebreek en Hy het dit vir sy dissipels gegee, en die dissipels het dit vir die mense gegee.
Explore Matteus 14:18-19
8
Matteus 14:20
Almal het genoeg geëet, en hulle het twaalf mandjies vol stukkies kos opgetel wat oorgebly het.
Explore Matteus 14:20
Home
Bible
Plans
Videos