1
Spreuke 12:25
Bybel vir almal
'n Mens wat bekommerd is, voel nie gelukkig nie, maar 'n vriendelike woord maak hom bly.
Compare
Explore Spreuke 12:25
2
Spreuke 12:1
Iemand wat daarvan hou dat mense vir hom leer, wil graag dinge weet, iemand wat nie daarvan hou dat mense vir hom sê hoe hy moet lewe nie, is dom.
Explore Spreuke 12:1
3
Spreuke 12:18
Wanneer mense praat en nie dink wat hulle sê nie, dan maak hulle ander mense seer. Wyse mense sê dinge wat ander mense beter laat voel.
Explore Spreuke 12:18
4
Spreuke 12:15
'n Dwaas dink dit is reg om te lewe soos hy wil, maar 'n wyse mens luister wanneer iemand vir hom sê wat om te doen.
Explore Spreuke 12:15
5
Spreuke 12:16
'n Dwaas wys dadelik wanneer hy kwaad is, 'n verstandige mens wys nie hoe hy voel wanneer mense hom beledig nie.
Explore Spreuke 12:16
6
Spreuke 12:4
Mense respekteer 'n man wat 'n goeie vrou het, maar wanneer 'n man skaam moet wees vir sy vrou, dan is sy soos kanker in sy liggaam.
Explore Spreuke 12:4
7
Spreuke 12:22
Die Here haat iemand wat lieg, maar Hy hou van mense wat die regte dinge doen.
Explore Spreuke 12:22
8
Spreuke 12:26
'n Mens wat reg lewe, loop op die pad wat 'n vriend vir hom wys, mense wat verkeerd doen, verdwaal op die pad wat hulle self kies.
Explore Spreuke 12:26
9
Spreuke 12:19
Woorde wat die waarheid is, bly altyd waar, maar mense weet gou wanneer iemand 'n leuen vertel.
Explore Spreuke 12:19
Home
Bible
Plans
Videos