1
Spreuke 20:22
Bybel vir almal
Wanneer iemand slegte dinge gedoen het aan jou, dan moet jy nie sê jy sal ook slegte dinge doen aan hom nie, jy moet wag vir die Here, Hy sal jou help.
Compare
Explore Spreuke 20:22
2
Spreuke 20:24
'n Mens kan nie self weet wat met hom sal gebeur nie. Dit is die Here wat besluit wat met ons sal gebeur.
Explore Spreuke 20:24
3
Spreuke 20:27
Die mens se gees is die lamp van die Here, dit ondersoek alles wat 'n mens dink en doen.
Explore Spreuke 20:27
4
Spreuke 20:5
Wanneer iemand goed dink voordat hy vir ander mense sê wat hulle moet doen, dan is dit soos water in 'n diep put. Verstandige mense skep daaruit, hulle luister na wat hy sê.
Explore Spreuke 20:5
5
Spreuke 20:19
Iemand wat skinder, sê dinge wat ander mense nie moet weet nie, jy moenie vriende wees met iemand wat nie oppas wat hy sê nie.
Explore Spreuke 20:19
6
Spreuke 20:3
Mense respekteer iemand wat nie wil twis nie, elke dwaas wil graag stry.
Explore Spreuke 20:3
7
Spreuke 20:7
'n Mens wat reg lewe, lewe eerlik, en sy kinders wat ná hom kom, is gelukkig.
Explore Spreuke 20:7
Home
Bible
Plans
Videos