1
Psalms 103:2
Bybel vir almal
Ek wil die Here prys, ek wil nie een ding vergeet wat Hy gedoen het nie.
Compare
Explore Psalms 103:2
2
Psalms 103:3-5
Dit is Hý wat al my sondes vergewe en wat my gesond maak van al my siektes. Dit is Hý wat my lewe red van die graf en wat altyd vir my doen wat Hy belowe. Dit is Hý wat goed is vir my wanneer ek swaarkry. Dit is Hý wat baie goeie dinge vir my gee, sodat ek elke dag so jonk voel soos 'n arend.
Explore Psalms 103:3-5
3
Psalms 103:1
Van Dawid. Ek wil die Here prys, ek wil sy heilige Naam prys met my hele hart.
Explore Psalms 103:1
4
Psalms 103:13
Soos 'n pa jammer is vir sy kinders, so is die Here ook jammer vir die mense wat Hom dien
Explore Psalms 103:13
5
Psalms 103:12
So ver soos die ooste van die weste is, so ver neem Hy ons sonde weg van ons.
Explore Psalms 103:12
6
Psalms 103:8
Die Here is goed vir mense wat swaarkry, Hy is genadig en geduldig, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Explore Psalms 103:8
7
Psalms 103:10-11
Hy straf ons oor ons sonde, maar Hy straf ons nie so swaar soos Hy móét nie. Ja, soos die hemel baie hoog is bo die aarde, so doen die Here baie vir die mense wat Hom dien, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Explore Psalms 103:10-11
8
Psalms 103:19
Die Here het sy troon in die hemel gesit, Hy is Koning van alles en almal.
Explore Psalms 103:19
Home
Bible
Plans
Videos