1
Psalms 107:1
Bybel vir almal
Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Compare
Explore Psalms 107:1
2
Psalms 107:20
Hy het gepraat en hulle gesond gemaak, Hy het hulle gered voordat hulle gesterf het en in die graf was.
Explore Psalms 107:20
3
Psalms 107:8-9
Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense. Hy gee vir mense wat dors is, genoeg om te drink, Hy laat honger mense lekker eet, meer as genoeg.
Explore Psalms 107:8-9
4
Psalms 107:28-29
Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie. Hy het die stormwind stilgemaak, en die branders het klein geword.
Explore Psalms 107:28-29
5
Psalms 107:6
Toe dit sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie.
Explore Psalms 107:6
6
Psalms 107:19
Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie.
Explore Psalms 107:19
7
Psalms 107:13
Explore Psalms 107:13
Home
Bible
Plans
Videos