1
Psalms 27:14
Bybel vir almal
Jy moet glo dat die Here jou sal help, jy moet sterk wees, jy moet dapper wees, jy moet glo dat die Here jou sal help.
Compare
Explore Psalms 27:14
2
Psalms 27:4
Een ding het ek vir die Here gevra en dit wil ek altyd hê: Ek wil my hele lewe lank in sy tempel wees om te sien dat Hy goed is vir my en om vir Hom te mag vra wat Hy wil hê ek moet doen.
Explore Psalms 27:4
3
Psalms 27:1
Van Dawid. Die Here laat my lewe, Hy help my, daarom is ek vir niemand bang nie. Die Here beskerm my lewe, daarom skrik ek vir niemand nie.
Explore Psalms 27:1
4
Psalms 27:13
Hulle wil dit doen, maar ek glo dat ek in hierdie lewe nog sal sien dat die Here goed is.
Explore Psalms 27:13
5
Psalms 27:5
Want Hy sal my beskerm wanneer daar gevaar kom, Hy sal my veilig in sy tempel laat bly soos wanneer 'n mens hoog op 'n rots staan.
Explore Psalms 27:5
Home
Bible
Plans
Videos