1
Psalms 32:8
Bybel vir almal
Ek wil vir jou leer en vir jou sê hoe jy moet lewe, ek wil vir jou raad gee en ek wil kyk wat jy doen.
Compare
Explore Psalms 32:8
2
Psalms 32:7
U beskerm my, U hou my weg van gevaar, U maak my vry, en ek kan daaroor sing.
Explore Psalms 32:7
3
Psalms 32:5
Toe het ek my sonde vir U bely, ek het nie probeer wegsteek dat ek verkeerd gedoen het nie, ek het gesê ek sal vir die Here bely dat ek opstandig was. En U het my sonde vergewe. Sela
Explore Psalms 32:5
4
Psalms 32:1
Van Dawid. 'n Lied. Dit gaan goed met 'n mens wanneer die Here hom vergewe dat hy opstandig was, wanneer die Here hom nie straf oor sy sonde nie.
Explore Psalms 32:1
5
Psalms 32:2
Dit gaan goed met 'n mens wanneer die Here nie sê dat hy skuldig is nie. Dit gaan goed met 'n mens wat nie ander mense bedrieg nie.
Explore Psalms 32:2
6
Psalms 32:6
Daarom moet elke mens wat in U glo, tot U bid wanneer dit met hom sleg gaan. Dan sal die watervloed hom nie wegspoel nie.
Explore Psalms 32:6
Home
Bible
Plans
Videos