1
Psalms 34:18
Bybel vir almal
Wanneer die mense wat reg lewe, roep en vra dat die Here hulle moet help, dan luister die Here, en Hy red hulle van alles wat dit sleg laat gaan met hulle.
Compare
Explore Psalms 34:18
2
Psalms 34:4
Julle moet saam met my sing en sê die Here is groot, julle moet almal saam sy Naam prys.
Explore Psalms 34:4
3
Psalms 34:19
Die Here is naby die mense wat dink dit sal nooit beter gaan met hulle nie, Hy red die mense wat heeltemal moedeloos geword het.
Explore Psalms 34:19
4
Psalms 34:8
Die Engel van die Here beskerm die mense wat die Here dien en Hy red hulle.
Explore Psalms 34:8
5
Psalms 34:5
Ek het vir die Here gevra wat met my sal gebeur, en Hy het my geantwoord. Ek was bang vir baie dinge, maar Hy het my van alles gered.
Explore Psalms 34:5
6
Psalms 34:17
Die Here hou nie van mense wat verkeerde dinge doen nie, Hy sal hulle laat verdwyn, en niemand in die land sal nog aan hulle dink nie.
Explore Psalms 34:17
7
Psalms 34:7
Ek kan myself nie beskerm nie, ek het gebid, en die Here het gehoor. Hy het my gered van alles wat dit sleg laat gaan het met my.
Explore Psalms 34:7
8
Psalms 34:14
moenie sleg praat van mense nie en hy moenie lieg nie.
Explore Psalms 34:14
9
Psalms 34:13
Die persoon wat lief is vir die lewe en wat graag goeie dinge wil hê
Explore Psalms 34:13
10
Psalms 34:15
Hy moenie verkeerde dinge doen nie, hy moet goeie dinge doen, hy moet altyd probeer om vrede te maak.
Explore Psalms 34:15
11
Psalms 34:3
Ek sal vir almal sê wat die Here gedoen het. Die mense wat hulleself nie kan help nie, moet dit hoor en hulle moet bly wees.
Explore Psalms 34:3
Home
Bible
Plans
Videos