1
Psalms 37:4
Bybel vir almal
As jy gelukkig voel omdat jy aan die Here behoort, dan sal Hy vir jou alles gee wat jy wil hê.
Compare
Explore Psalms 37:4
2
Psalms 37:5
Jy moet glo dat die Here jou op jou pad sal lei en dat Hy sal doen wat Hy belowe het. As jy dit glo, dan sal Hy dit doen
Explore Psalms 37:5
3
Psalms 37:7
Jy moet stilbly en geduldig wag totdat die Here iets doen. Jy moenie kwaad word wanneer dit goed gaan met iemand wat skelm planne maak nie.
Explore Psalms 37:7
4
Psalms 37:3
Jy moet glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het en jy moet goeie dinge doen. Dan sal jy in hierdie land woon en jy sal veilig wees.
Explore Psalms 37:3
5
Psalms 37:23-24
Wanneer die Here tevrede is oor hoe 'n mens lewe, dan lei Hy hom en dan beskerm Hy hom. Wanneer so 'n mens val, dan val hy nie hard nie, want die Here hou sy hand vas.
Explore Psalms 37:23-24
6
Psalms 37:6
en Hy sal vir almal wys dat jy onskuldig is, Hy sal vir almal sê jy is iemand wat reg doen.
Explore Psalms 37:6
7
Psalms 37:8
Jy moenie kwaad en ontsteld word nie, jy moet dit los. Jy moenie kwaad word nie, dit bring net probleme.
Explore Psalms 37:8
8
Psalms 37:25
Ek is nou oud, maar vandat ek jonk was tot nou toe, het ek nie gesien dat die Here 'n mens los wat reg lewe nie, ek het ook nie gesien dat so 'n mens se nageslag nie kos het nie.
Explore Psalms 37:25
9
Psalms 37:1
Van Dawid. Jy moenie kwaad word oor wat slegte mense doen nie, jy moenie ontsteld wees oor mense wat slegte dinge doen nie
Explore Psalms 37:1
Home
Bible
Plans
Videos