1
Psalms 55:22
Bybel vir almal
Hy het mooi dinge gesê, sy tong was so glad soos botter, maar daar was oorlog in sy hart. Sy woorde was sagter as olyf-olie, maar hulle was soos swaarde wat wil seermaak.
Compare
Explore Psalms 55:22
2
Psalms 55:17
Ekself sal roep en vra dat God my moet help, en ek weet dat die Here my sal red.
Explore Psalms 55:17
3
Psalms 55:23
Jy moet vir die Here vra om jou probleme te dra, Hy sal jou help. Hy sal 'n mens wat reg lewe, nie laat val en laat bly lê nie.
Explore Psalms 55:23
4
Psalms 55:16
Ek bid dat my vyande skielik moet sterf, hulle moet nog lewe wanneer hulle afgaan na die doderyk. Hoekom? Want daar is net slegte dinge in hulle huise en hulle harte.
Explore Psalms 55:16
5
Psalms 55:18
Ek kla en sug die hele dag lank, in die aand, in die oggend, in die middag, en die Here hoor wat ek vra.
Explore Psalms 55:18
6
Psalms 55:1
Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. 'n Lied van Dawid.
Explore Psalms 55:1
Home
Bible
Plans
Videos