1
Psalms 91:2
Bybel vir almal
dan sê hy vir die Here: “By U is ek veilig, U is vir my soos 'n veilige plek in die berge. My God, ek weet U sal my beskerm.”
Compare
Explore Psalms 91:2
2
Psalms 91:1
Wanneer iemand veilig wil wees by die Hoogste God, wanneer hy wil hê die Almagtige moet hom beskerm
Explore Psalms 91:1
3
Psalms 91:15
Hy sal roep en vra dat Ek hom moet help, en Ek sal doen wat hy vra. Ek sal by hom wees wanneer dit sleg gaan, Ek sal hom red en Ek sal hom belangrik maak.
Explore Psalms 91:15
4
Psalms 91:11
Want die Here sal sy engele stuur om jou te beskerm oral waar jy gaan.
Explore Psalms 91:11
5
Psalms 91:4
Die Here sal jou beskerm soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke beskerm, Hy bly dieselfde, Hy sal vir jou wees soos 'n skild, soos 'n sterk muur om 'n stad.
Explore Psalms 91:4
6
Psalms 91:9-10
Jy het vir die Here gevra om jou te beskerm, jy glo dat jy veilig sal wees by die Hoogste God, daarom sal daar niks wat sleg is, met jou gebeur nie, en daar sal nooit siekte naby jou tent kom nie.
Explore Psalms 91:9-10
7
Psalms 91:3
Ja, die Here sal jou red van die vangnet waarin iemand jou wil vang, Hy sal jou red van die pes wat alles verwoes.
Explore Psalms 91:3
8
Psalms 91:7
Wanneer 1 000 mense langs jou sterf, of 10 000, dan sal daar niks wat sleg is, met jou gebeur nie.
Explore Psalms 91:7
9
Psalms 91:5-6
Jy moenie bang wees vir die dinge wat jou in die nag laat skrik nie, of vir die pyle wat mense in die dag na jou toe skiet nie. Jy moenie bang wees vir die pes wat in die donker kom nie, of vir die dinge wat in die dag alles verwoes nie.
Explore Psalms 91:5-6
Home
Bible
Plans
Videos