1
1 Korinthiërs 9:25-26
Die Bybel 2020-vertaling
Almal wat deelneem, pas in alle opsigte dissipline toe – hulle nogal om 'n verganklike oorwinningskrans te ontvang, maar ons 'n onverganklike. Ek hardloop daarom so, dat dit nie doelloos is nie; ek boks so, dat ek nie in die lug slaan nie.
Compare
Explore 1 Korinthiërs 9:25-26
2
1 Korinthiërs 9:27
Maar ek dissiplineer my liggaam en maak dit diensbaar, sodat ek nie, terwyl ek vir ander gepreek het, dalk self gediskwalifiseer word nie.
Explore 1 Korinthiërs 9:27
3
1 Korinthiërs 9:24
Weet julle nie dat die atlete wat in 'n stadion aan 'n wedloop deelneem, wel almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop dan só dat julle dit ontvang.
Explore 1 Korinthiërs 9:24
4
1 Korinthiërs 9:22
Vir die swakkes het ek swak geword, om die swakkes te wen; vir almal het ek alles geword, sodat ek ten minste sommige kan red.
Explore 1 Korinthiërs 9:22
Home
Bible
Plans
Videos