1
2 Thessalonisense 2:3
Die Bybel 2020-vertaling
Laat niemand julle op enige manier op 'n dwaalspoor bring nie; want hierdie dinge kan nie gebeur voordat die afvalligheid eers plaasgevind het, en die mens van wetteloosheid geopenbaar is nie. Hy is die seun van die verderf
Compare
Explore 2 Thessalonisense 2:3
2
2 Thessalonisense 2:13
Ons, egter, broers, behoort God altyd vir julle te dank, julle vir wie die Here liefhet, omdat God julle as eerstelinge gekies het om verlos te word, deurdat die Gees julle heilig, en deurdat julle die waarheid glo.
Explore 2 Thessalonisense 2:13
3
2 Thessalonisense 2:4
die een wat teenstand bied, en hom verhef oor alles wat God of voorwerp van aanbidding genoem word, sodat hy selfs in die •tempel gaan sit en hom as God voordoen.
Explore 2 Thessalonisense 2:4
4
2 Thessalonisense 2:16-17
En mag ons Here Jesus Christus self, en God, ons Vader, wat ons liefhet en uit genade aan ons blywende bemoediging en goeie hoop gee, julle harte bemoedig, en vir elke goeie daad en woord versterk.
Explore 2 Thessalonisense 2:16-17
5
2 Thessalonisense 2:11
En daarom laat God die krag van dwaling oor hulle kom, sodat hulle die leuen sal glo
Explore 2 Thessalonisense 2:11
6
2 Thessalonisense 2:9-10
Deur die werking van Satan, sal die koms van die wettelose mens gepaard gaan met volle magsvertoon, met bedrieglike tekens en wonders, en met elke vorm van goddelose misleiding vir hulle wat verlore gaan, omdat hulle nie die liefde vir die waarheid aanvaar het om verlos te kan word nie.
Explore 2 Thessalonisense 2:9-10
7
2 Thessalonisense 2:7
Want die wetteloosheid is reeds in die geheim aan die werk, maar net totdat hy wat hom nog terughou, uit die weg geruim is.
Explore 2 Thessalonisense 2:7
Home
Bible
Plans
Videos