1
Handelinge 17:27
Die Bybel 2020-vertaling
sodat hulle God kon soek, en miskien na Hom sou uitreik en Hom sou vind, aangesien Hy nie ver van een van ons af is nie.
Compare
Explore Handelinge 17:27
2
Handelinge 17:26
Uit een mens het Hy al die nasies van die mensdom gemaak om die hele aarde te bewoon. Hy het vir hulle vasgestelde tye gegee en die grense van hulle woongebied bepaal
Explore Handelinge 17:26
3
Handelinge 17:24
Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here is van hemel en aarde, woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie.
Explore Handelinge 17:24
4
Handelinge 17:31
Want Hy het 'n dag bepaal waarop Hy die wêreld in regverdigheid gaan oordeel deur 'n Man wat Hy daarvoor aangewys het. En Hy het dit aan almal bevestig deur Hom uit die dood te laat opstaan.”
Explore Handelinge 17:31
5
Handelinge 17:29
“Aangesien ons dan van God se geslag is, moet ons nie dink dat die goddelike wese soos goud of silwer of klip is nie – 'n beeld gevorm deur die vaardigheid en ingewing van 'n mens.
Explore Handelinge 17:29
Home
Bible
Plans
Videos