1
Deuteronomium 31:6
Die Bybel 2020-vertaling
Wees dapper en sterk; moenie bang wees nie en moenie vir hulle skrik nie, want die HERE jou God, Hy is die Een wat saam met jou gaan; Hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie.”
Compare
Explore Deuteronomium 31:6
2
Deuteronomium 31:8
Die HERE is die Een wat voor jou uitgaan; Hy is by jou, Hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie. Moenie bang wees nie en moet jou nie laat afskrik nie.”
Explore Deuteronomium 31:8
3
Deuteronomium 31:7
Toe roep Moses vir Josua nader en sê vir hom ten aanhore van die hele Israel: “Wees dapper en sterk, want dit is jy wat saam met hierdie volk na die land moet gaan wat die HERE aan hulle voorvaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee. Jy sal hulle dit laat erf.
Explore Deuteronomium 31:7
Home
Bible
Plans
Videos