1
Prediker 11:9
Die Bybel 2020-vertaling
Verheug jou, jong man, in jou jeug; jou hart moet jou vrolik maak in jou jong dae. Volg die paaie van jou hart en waarheen jou oë jou lei; maar weet: Oor al hierdie dinge sal God jou voor die gereg bring.
Compare
Explore Prediker 11:9
2
Prediker 11:10
Weer kwelling uit jou hart en hou lyding weg van jou liggaam, want die jeug en die bloei van die lewe is sinloos.
Explore Prediker 11:10
3
Prediker 11:4
Wie die wind dophou, sal nie saai nie; en wie na die wolke kyk, sal nie oes nie.
Explore Prediker 11:4
4
Prediker 11:5
Soos wat jy nie weet watter weg die gees volg in die gebeente binne die buik van 'n swanger vrou nie, net so ken jy nie die werk van God wat alles doen nie.
Explore Prediker 11:5
5
Prediker 11:6
Saai in die môre jou saad, en laat teen die aand jou hand nie rus nie; want jy weet nie watter een gaan slaag nie, hierdie of daardie, en of beide goed sal wees nie.
Explore Prediker 11:6
6
Prediker 11:2
Gee 'n deel aan sewe, selfs aan agt, want jy weet nie watter ramp op die aarde sal gebeur nie.
Explore Prediker 11:2
Home
Bible
Plans
Videos