1
Esegiël 2:2-3
Die Bybel 2020-vertaling
'n Gees het oor my gekom terwyl Hy met my praat, en dit het my regop laat staan. Ek hoor toe iemand praat met my. Hy het vir my gesê: “Mensekind, Ek stuur jou na die Israeliete toe, na daardie rebelse nasies wat teen My in opstand gekom het. Hulle en hulle voorouers het teen My oortree tot op die dag van vandag.
Compare
Explore Esegiël 2:2-3
2
Esegiël 2:7-8
Jy moet my woorde vir hulle sê, of hulle luister of verseg om te luister, want hulle is opstandig. En jy, mensekind, luister na wat Ek vir jou sê. Moenie opstandig wees soos die rebelse huis nie. Maak jou mond wyd oop en eet wat Ek vir jou gee. ”
Explore Esegiël 2:7-8
3
Esegiël 2:5
En hulle, of hulle nou luister of verseg om te luister – want hulle is die rebelse huis – hulle sal besef dat daar 'n profeet onder hulle was.
Explore Esegiël 2:5
Home
Bible
Plans
Videos