1
Genesis 13:15
Die Bybel 2020-vertaling
want die hele land wat jy sien – aan jou gee Ek dit, en aan jou nageslag vir altyd.
Compare
Explore Genesis 13:15
2
Genesis 13:14
Die HERE het egter, nadat Lot van hom af weggetrek het, vir Abram gesê: “Kyk rond! Kyk van die plek waar jy is, na die noorde, die suide, die ooste en die weste
Explore Genesis 13:14
3
Genesis 13:16
Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde, sodat, as iemand die stof van die aarde kan tel, ook jou nageslag getel sal kan word.
Explore Genesis 13:16
4
Genesis 13:8
Abram sê toe vir Lot: “Laat daar tog nie stryd wees tussen my en jou, en tussen my veewagters en jou veewagters nie. Ons is immers broers.
Explore Genesis 13:8
5
Genesis 13:18
Abram het sy tente versit. Hy het by die akkerbome van Mamre, wat by Hebron is, aangekom en daar gewoon. Daar het hy 'n altaar vir die HERE gebou.
Explore Genesis 13:18
6
Genesis 13:10
Lot het rondgekyk en gesien dat daar in die hele Jordaanstreek volop water was. Voor die HERE Sodom en Gomorra verdelg het, was dit soos die tuin van die HERE, en soos Egipteland, in die rigting van Soar.
Explore Genesis 13:10
Home
Bible
Plans
Videos