1
Hebreërs 4:12
Die Bybel 2020-vertaling
Want die woord van God is lewend en kragtig, en skerper as enige tweesnydende swaard. Dit dring deur tot by die raakpunt tussen siel en gees, tussen gewrig en murg, en beoordeel die hart se voornemens en gedagtes.
Compare
Explore Hebreërs 4:12
2
Hebreërs 4:16
Laat ons dan met vrymoedigheid die troon van genade nader, sodat ons ontferming en genade kan ontvang om op die regte tyd gehelp te word.
Explore Hebreërs 4:16
3
Hebreërs 4:15
Want ons het nie 'n Hoëpriester wat nie medelye met ons swakhede kan hê nie, maar Een wat, soos ons, in alle opsigte versoek is, en dit sonder dat Hy gesondig het.
Explore Hebreërs 4:15
4
Hebreërs 4:13
Ja, niks wat geskape is, is vir Hom verborge nie, maar alles is oop en bloot voor sy oë, Hom teenoor wie ons ons moet verantwoord.
Explore Hebreërs 4:13
5
Hebreërs 4:14
Terwyl ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele gegaan het, Jesus, die •Seun van God, laat ons styf vashou aan ons belydenis.
Explore Hebreërs 4:14
6
Hebreërs 4:11
Laat ons ons dan beywer om in daardie rus in te gaan, sodat niemand dalk in dieselfde patroon van ongehoorsaamheid verval nie.
Explore Hebreërs 4:11
Home
Bible
Plans
Videos